Vriendekring... die kletskamer waar jy lekker agteroor kan sit en ontspan saam met 'n klompie vriende...

klets!

reëls

foto's

nuusbrief

statistieke

meer...

IRC

Welkom by die Vriendekring kletskannaal se tuisblad...

Die lekkerste geselskamer op die web - boekwurm se hoekie waar almal saamkuier. Waar vriende met mekaar gesels, maar ook waar 'n mens nuwe kennisse maak - en vriendskapsbande smee. Die kletskamer is spesiaal geskep sodat vriende (en selfs vreemdelinge!) in rustigheid kan saampraat. Ons vra dat alle gebruikers bedagsaam en verdraagsaam moet wees teenoor mekaar, en bowenal: geniet die geselsskap!

Meer sulke "cartoon"prentjies volg. Baie dankie voshaarnooi dat jy dit gaan doen. Ons sien uit na jou cartoons, en weet dit gaan pragtig, en treffend wees!

As dit jou eerste besoek is, gaan loer asseblief eers na die reëls en advies in ons reëls afdeling. Om sommer dadelik weg te val met klets, tik net jou kletsbynaam hieronder in:

(L.W. Hiervoor moet jy Java op jou rekenaar geïnstalleer hê. As dit nie die geval is nie, kan jy dit gratis kry by www.java.com/getjava/.  Dit is 'n redelike groot program - sowat 15MB - maar is tog goed om te hê aangesien baie webwerwe dit gebruik. As jy nie Java wil installeer nie, kliek op die IRC knoppie links vir ander opsies.)

klets!   reëls   foto's   nuusbrief   statistieke   meer...   IRC
© 2008 Vriendekring     
links